Change to English

Wees eerder voorbereid as spyt

Doen nou al die grondwerk om jou eiendom teen onwettige besettings te beskerm

Instruksies

Wanneer jy al die stappe gevolg het, stuur ons per e-pos vir jou ’n inligtingspak. Dit bevat ’n afskrif van jou eiendom se inligting, asook die stappe wat jy moet volg wanneer ’n grondbesetting plaasvind.

Indien daar reeds ’n grondbesetting op jou eiendom is, dui dit aan sodat ons dadelik die inligting aan ons regspan kan stuur.

DUI DIE EIENDOM SE LIGGING AAN

Dui die fisiese ligging van jou eiendom aan. Tik jou adres in die soekboks in, selekteer dit op die kaart, of gebruik jou toestel se GPS-funksie (indien jy op die perseel is)

Kliek asseblief op die kaart om 'n posisie te selekteer

Persoonlike besonderhede

Kontakbesonderhede

Bykomende inligting

Kies die opsie wat jou huidige situasie verduidelik:

Ek benodig inligting sodat ek voorbereid kan wees in die geval van ʼn grondbestting.

Ek benodig inligting omdat ʼn grondbesetting besig is om plaas te vind.


Indien jy enige bykomende inligting of kommentaar het waarvan jy glo ons kennis moet neem, tik dit hier.

Bepalings & Voorwaardes

Ek aanvaar die bepalings en voorwaardes

Kliek hier om Bepalings & Voorwaardes te sien

Kies asseblief 'n punt op die kaart

Vul asseblief jou "Titel" in

Vul asseblief jou "Voornaam" in

Vul asseblief jou "Van" in

Vul asseblief jou "SA ID-nommer" in

Vul asseblief jou "Selfoon nommer" in

Vul asseblief 'n geldige "E-pos adres" in

Terme & Voorwaardes moet aanvaar word

Die inligting kon nie aangestuur word nie, toets asb jou internet konneksie en probeer weer. Alternatiewelik kan ons gekontak word vir hulp

Inligting is gestuur